FANDOM

1,927,469 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Blanke Skaamte

This song is by Straatligkinders.

  

Afrikaans: Blanke SkaamteEdit

Paniek bevange
Mense hardloop rond
“veg vir julle lewens”
“jy's slegter as die grond”

Blanke skaamte
Jy dink nie wat jy doen
Wie gee jou die reg
Om ander te verdoem

Veg saam teen haat
Veg saam teen onregverdigheid
Staan saam teen mensgemaakte institusies

Dis in jou weefsel ingeweef
Jy gee nie om hoe ander leef
Die fokus is op haat alleen

Hou op met dit wat jy doen
jy breek af aan alles wat ons versoen
Sit jou trots eenkant
En kom ons loop hand aan hand

Veg saam teen haat
Veg saam teen onregverdigheid
Staan saam teen mensgemaakte institusies

English: White ShameEdit

Panic stricken
People running around
“fight for your lives”
“you're worse than the ground”

White shame
You don't think about what you do
Who gives you the right
To condemn others

Fight together against hate
Fight together against unfairness
Stand together against man-made institutions

It's woven into your being
You don't care about how others live
The focus is only on hate

Stop with what you are doing
You break down everything that's keeping us together
Put your pride aside
And let's walk hand in hand

Fight together against hate
Fight together against unfairness
Stand together against man-made institutions