FANDOM

1,927,940 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Ek Verlang Na Jou

This song is by Sonja Herholdt and appears on the album On Stage / In Die Kalklig (1978).

This song has been covered by Die Naaimasjiene under the title "Ek Verlang Na Jou".
Original video
O Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor jou gaan

O Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring hom terug na my

O Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek verlang so as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring hom terug na my