FANDOM

1,927,892 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​In Die Donker Vry

This song is by Nicholis Louw and appears on the album Ek Is Daar Vir Jou (2011).

Wys my as jy hou van my
My lippe laat jou lekker kry
Kry so bietjie meer by my
Lekker in die donker vry
Wys my as jy hou van my
Vry tot ek die lekker kry
Kry so bietjie meer by my
Lekker in die donker vry

Ete is die allerste beste
Is soeter as die soetste
In die donker vry
Nader, ek skuif jou lyfie nog nader
Ek en jy in die donker
Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my
My lippe laat jou lekker kry
Kry so bietjie meer by my
Lekker in die donker vry
Wys my as jy hou van my
Vry tot ek die lekker kry
Kry so bietjie meer by my
Lekker in die donker vry
Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker
Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker
Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker
Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Vou my, vou my lippe in joune
Jou lippe pas in myne
Lekker in die donker vry
Mooier as die allerste mooiste
Soeter as die soetste