FANDOM

1,927,749 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Dit Is Jy

This song is by Nicholis Louw and appears on the album Energie (2009).

Jy ken my, jy verstaan my, jy weet dit toe ek voel
Ek ken jou nie, maar ek weet dit jy verstaan
Ek droom jou, ek voel jou, ek wens ons vashou saam
Ek ken jou nie, maar ek weet dit jy verstaan

Dit is jy wat by my hoort
Dit is jy om wie ek hoop
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom
En dit is jy wat langs my slaap
Dit is jy wat met my praat
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom
Dit is jy, dit is jy wat by my hoort

Jou asem, jou hartklop, jou warm lyf langs my
Ek ken jou nie, maar ek weet dit jy verstaan
Ek soek nog, ek wag nog, ek wens ons vashou saam
Ek ken jou nie, maar ek weet dit jy verstaan

Dit is jy wat by my hoort
Dit is jy om wie ek hoop
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom
En dit is jy wat langs my slaap
Dit is jy wat met my praat
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom
Dit is jy, dit is jy wat by my hoort

Dit is jy wat by my hoort
Dit is jy om wie ek hoop
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom

Dit is jy wat by my hoort
Dit is jy om wie ek hoop
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom

Dit is jy
Dit is jy
Dit is jy van wie ek elke nag nog droom

Dit is jy
Dit is jy wat by my hoort
Dit is jy
Dit is jy wat by my hoort