FANDOM

1,927,985 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Jou Oë

This song is by Kobus! and appears on the album Kobus! (2002).

Ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou
Die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou
Ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou

Maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome te hou
Jou oë

Ek het jou hande vergeet, ek het geen rede om dit te onthou
Jou omhelsing so sag, die wind in jou hare, alles ontwyk my nou
Ek het jou lippe vergeet, geen soene om te onhou

Maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome to hou
Jou oë

Written by:

Francois Blom; Theo Crous