FANDOM

1,947,830 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Cooler As Ekke

This song is by Jack Parow and appears on the album Jack Parow (2010).

Jack Parow in jou moeder se huisie

Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy rook Yves Saint laurent siggarette.
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy is elke jaar by die J&B Met.

Jy is ou nuus, ek kom met rou beats.
Jy lê en wag, ek gaan soek iets.
Jy is ice tea, ek is witblits.
Jy is light bier, ek is spirrits.
Jy is die ou met die new fresh look, ek is die ou met die Pep Stores broek.
Ek watch jou, ek koekeloer ouks, jy forward nog Vernon Koekemoer jokes.
Ek fantasties, jy is spasties.
ek vat aan poppies, jy raak aan klein kids
Jy is Tim Vorster, ek is Chris Edwards
Jy is in die bosse, ek rol in die vet shit
Jy is boring soos liedjies om die kampvuur
My styl sliek sneak suutjie soos n vampier
Jou styl kak sag soos 'n marshmallow
Meisies skree vir net : "One night in Parow"

Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want ek is 'n rapper en jy sing 'n falsetto
Jy dink jy is cooler as ek,
Want ek ry op met 'n bus en jy vlieg op met 'n jet
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy ry in 'n Peugeot 206

Jy rol met n selfoon in jou pet, ek rol nog met 'n 3310
My styl gooi sexy korrek, jy dra nog fokken Mr. Price Red
As ek in stap skrik die hele fokken bar,
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol pap nat, as jy instap begin die hele jol die pad vat
Ek is Amerika, jy is Irak, ek bom jou laat die kak slap spat
Ek is 'n Bic pen, jy is n mondlang
Jy loop met skuim op jou mond rand
Ek is original, jy is gecopy
Ek is n flashdrive, jy is 'n floppy
Jy maak of jy alles het, maar jy is fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit

Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy is die gentleman, bra ek is die prette
Jy dink jy is cooler as ek,
Want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou hou vakansie in Tibet
Jy dink jy is cooler as ek,
Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow bra ek is poes woes
Jy eet caviar en cous-cous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy het vriende in Swede ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Store, save more
Jy koop al jou fokken klere by 'a store'
Jy dra net fokken Polo shirts,
Shame jy lusiter na die Dirty Skirts
My naam is Parow dik heavy uit geskollie
Jy lyk soos Jeremy De Tolly
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyaki
Jy is too cool for school, ek is mos kief
Ek is Grasshoppers, jy is La Coq Sportif
Jy laat die koek flop, ek laat die huis rys
Jou meisie het 'n foto van my piel op haar spacecase

Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy rook Yves Saint laurent siggarette.
Jy dink jy is cooler as ekke,
Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed.
Jy dink jy is cooler as ek,
Want jy is elke jaar by die J & B met.

Uh, Jack Parow, POES!

External links