FANDOM

1,927,281 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Wig

This song is by Foto na Dans and appears on the album Pantomime Op Herwinbare Klanke (2008).

<Ons sal nooit weet
hoe hul sien nie
as ons te bang is om te glo

Ons sal nooit weet
Hoe hul sien nie
As ons te bang is om te glo

Dit lyk asof jy my verstaan
Maar vermy jy bloot my vraag?
Dit lyk asof jy my verstaan
Maar vermy jy bloot my vraag?

As ons nie saam alleen kan staan
Alleen kan staan sal ons nie kan saamstaan
As ons nie saam alleen kan staan
Alleen kan staan sal ons nie kan saam
As ons nie kan saam alleen kan staan

Hier is die deur
Wat ons nog altyd voor bid
Om jou wit natuur te bind
Soos 'n kind te sien hoe was als bedoel.>