FANDOM

1,948,260 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Straal

This song is by Foto na Dans and appears on the album Pantomime Op Herwinbare Klanke (2008).

<Stadig jong man
Mens verdwaal vinnig
As jy nie stilhou en luister

Na 'n gesang diep van binne
in ons elkeen toegesluit
As mens aandag skenk
en wat sê
laat ons harte ongehinderd soek
Hoor mens iets wat nader sluip
Stilswyend jou stelselmatig bekruip

Vinnig versprei
met 'n nuwe lied wat jou vul
'n visie jou visie
in sy geheel onthul

Hou jou oor nader,
Dis belangrik, belangrik dat jy dit hoor
Jy is werklik blind as jy weier om te sien.

Dis jou laaste herhaling
Dis jou laaste straal
Rare/algemene verskynsel
Laat iemand anders dit bepaal
>

External links