FANDOM

1,928,148 Pages

StarIconGreen
LangIcon
​Ek Verlang Na Jou

This song is by Die Naaimasjiene and appears on the album Die Saai Lewe (1997).

This song is a cover of "Ek Verlang Na Jou" by ​Sonja Herholdt.
Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor my gaan

Dink jy nog aan my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En onthou jy as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring hom terug na my

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
So verlang ek as die son
En die maan
En die wind
En die wolke oor my gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring hom terug na my
Waai ons teen mekaar