Wikia

LyricWiki

Die Heuwels Fantasties:Leja Lyrics

1,763,254pages on
this wiki
Talk0
Die Heuwels Fantasties
StarIconGreen
This song is performed by Die Heuwels Fantasties.
Leja
Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter (2x)

Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter

In jou ma se oë
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras (2x)

Leja
Sit dit vas
Soos dit was (2x)
Dan sal ons kan
Leja

Maar jy's nou net die pen op 'n servet
Wat ek al weer, al weer iewers moes vergeet het

Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf

In jou ma se oë
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras (2x)

Leja
Sit dit vas
Soos dit was (2x)
Ek kan nie eers meer byhou nie

Leja
Sit dit vas
Soos dit was (2x)
Dan sal ons kan
Leja

Around Wikia's network

Random Wiki