FANDOM

1,948,952 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Wiegeliedjie

This song is by Coenie De Villiers and appears on the album Solo (1997).

Biesie, biesie, bame
vou die handjies same
potjie rys, potjie vleis,
Katpoot
Ame

Die wyse man sal jou kan wys
die liefde is soos vuur en ys
as vuur dan brand
en ys kan sny
hoe sal 'n mens
ooit lief kan kry?

Biesie, biesie, bame
vou die handjies same
potjie rys, potjie vleis,
Katpoot
Ame

External links