FANDOM

1,954,050 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Die Veldslag

This song is by Coenie De Villiers and appears on the album Zen (2002).

Môre verower ek die hemel vir jou
Eers die lug, en dan die wind
En dan die wolke vir jou
Die gode is my bondgrnote
Selfs die duiwel sweer aan my trou
Môre verower ek die hemel vir jou

As die onrus oor die onweer
Jou wakker maak vannag
En jy kyk by die ruite uit
En sien my staan op die maan
Vannag
Dan bestorm ek die hemel
En selfs as ek verloor,
Verloor ek nie veriet nie
Maar vir jou

Miskien is die swaartekrag sterker
Miskien is ek gemaak om te sterf
Maar as ek val, val ek soos 'n engel
Wat op goeie guns vertrou
Môre verower ek die hemel vir jou

External links