FANDOM

1,948,261 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Bethulie

This song is by Coenie De Villiers and appears on the album Solo (1997).

(from the album booklet)
Tydens die Anglo-Boere-oorlog het 1737
mense in die Bethulie konsentrasiekamp
gesterf. Die meeste van hulle was vroue
en kinders. Ek ken van kleins af die
geskiedenis. Die name van my voorsate is
hier opgeteken, asook die famalieplase in
die Bethulie distrik. Al het die teks net
ruimte vir 'n paar van die kinders se name,
gedenk die snit almal wat in die kampkerkhof
lê.

External links