Music
 

Jim Reeves:Verre Land

From LyricWiki

Jim Reeves
Green

This song is performed by Jim Reeves.

Verreland

Daar's 'n ver, verre land, skone land
waar die sonlig so rein helder skyn.
Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
Vaderland! Dis so ver hiervandaan;
Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis -
daardie ver, verre land lok my aan...
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis -
daardie ver, verre land lok my aan...
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...
External links
FoxyTunes Planet FoxyTunes Planet: search for… Jim ReevesVerre Land
Hype Machine Hype Machine: search for… Jim ReevesVerre Land
Last.fm Last.fm: search for… Jim ReevesVerre Land
MusicBrainz MusicBrainz: search for… Jim ReevesVerre Land
Pandora Pandora: search for… Jim ReevesVerre Land