Dis als te vergeefs Hoe meer ek daaroor dink Hoe meer moet ek vergeet Daar's net een ry spore Dis redelik vanselfsprekend Maar daar's sand tussen my tone
Dis al wat ek benodig Die vars lug in Desember En die wind deur die bome
Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor
Ek's 'n agtergeblewene Op die grasvelde van my kinderdae Hier is daar geen vuiste 'n Voortbestaan is al wat ek vra Ek staan 'n swerwerskans Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor
Hou net stil Die mes sny al hoe dieper Hoe harder jy spartel Tyd sal jou vergewe Ek weet die dood gaan my vind
Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor
Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind
It's all futile The more I think about it The more I must forget There's just one row of footprints Its quite self-explanatory But there's sand between my toes
That's all I need The fresh wind in December And the wind in the trees
Now I just fuck onwards I imagine that I can walk on water A fleeting plato The brightness of youth lost
I'm a left-behind On the grass fields of my childhood days Here there are no fists Survival is all that I ask I stand a wanderer's chance The kilometers laugh and my face bears the lines
Now I just fuck onwards I imagine that I can walk on water A fleeting plato The brightness of youth lost
Just keep still The knife cuts all the more deep The more you struggle Time will forgive you I know that Death will find me
Now I just fuck onwards I imagine that I can walk on water A fleeting plato The brightness of youth lost
I know that Death will find me I know that Death will find me I know that Death will find me I know that Death will find me