Wikia

LyricWiki

Enovelle:Middelklas

Talk2
2,456,904pages on
this wiki
Enovelle
StarIconSilver
This song is performed by Enovelle and appears on the album Als Lyk Beter In Die Donker (2011).
Wel, dis 'n mooi ding as vryheidsvegters gevangenes neem
As mense uit maag kan lag en rommel optel by die see
As jy nie bang is om jou naaste lief te hê
en elke sonopkoms oopmond te soen

Want vryheid is 'n konsep van vrede in jouself en vreugde in jou hart

Gee my middelklas township jazz
My siel streef na meer as melancholies meegesleur
En ek will nie langer wag nie

Dis 'n snaakse ding as ek morbidig in 'n erediens sit
As ouers jou drome weggooi en dokters rook
As liefde wen en haat verloor
en jy elke aand met 'n smile gaan slaap

Want vryheid is 'n konsep van vrede in jouself en vreugde in jou hart

Gee my middelklas township jazz
My siel streef na meer as melancholies meegesleur
En ek will nie langer wag nie

Want wie het vryheid nodig as jy dit kan steel

CreditsEdit

Advertisement | Your ad here

Photos

Add a Photo
108,711photos on this wiki
See all photos >

Recent Wiki Activity

See more >

Around Wikia's network

Random Wiki