Wikia

LyricWiki

Die Heuwels Fantasties:Wind En Weer

Talk0
2,349,751pages on
this wiki
Die Heuwels Fantasties
StarIconGreen
This song is performed by Die Heuwels Fantasties.
Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)

Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)
Advertisement | Your ad here

Photos

Add a Photo
108,396photos on this wiki
See all photos >

Recent Wiki Activity

See more >

Around Wikia's network

Random Wiki